Thabo Motinyane
Thanks again for providing us with such excellent and professional service. The party was great and our friends were all amazed at the décor and beautiful settings.
Khuboni really enjoyed himself and really looked the part of Mr Party.
Keep up the good work, your service is highly recommendable, and we hope to work with you soon.
29. 05. 2009
Elisa Nieminen Väkiparta
Thank you once again for all your help, we were very happy with the arrangements. Thank you for sending the pictures as well!
Everything went very well and our daughter truly enjoyed her day
. Thank you and have a lovely day!
29. 05. 2009
Marisca van Niekerk
Ek wil net weer vir Monique sê baie dankie vir al jou moeite met my krose se partytjies. Met 1 verjaardag in Februarie en 2 in Maart kan dit dol gaan, maar jy het die las van my skouers afgehaal deur hulle verjaarsdae so spesiaal te maak. Nogmaals BAIE dankie!
26. 03. 2009
Simoné
Wil net dankie sê vir jou dienste met Rachel se verjaarsdag partytjie. Die dekor het baie mooi gelyk en ek talle komplimente en navrae daaroor gehad. Die clown was ook baie goed gewees en het ballonne en gesig verf vir meeste van die kinders gedoen - hulle het hom terdeë geniet. Dankie.
27. 02. 2009
Janine
I just want to thank you once again for the lovely party!Everyone took millions of pictures and they were so impressed!!! I almost did not allow the kids to sit there, as I knew how they will bugger up everything in seconds!!!I will definitely use you again.
27. 02. 2009
Lynnette Parker
Baie dankie vir saterdag, dit was pragtig en die kinders het hulle gate uitgeniet!! Ek sal met jou volgende jaar weer praat!
27. 02. 2009
Isolde
Dankie Rika!
Dit was 'n heerlike partytjie. SJOE, hulle het so gespeel dat hul nie by eet uitgekom het nie. Ek sou dit nie sonder jou kon gedoen het nie. Die fotos is te pragtig!
27. 02. 2009
Marionette Hildebrand
Ek moet vir jou dankie se dat jy so ver uit jou pad gegaan het om dit vir ons te kon doen. Dit was wonderlik! Alles was perfek, en daar was soveel komplimente, veral die koek. Jy moet asb vir die vroutjie se wat dit vir jou bak, almal was regtig beindruk. Binne ‘n halfuur was alles klaar.Weereens baie dankie vir alles, en ek sal defnitief jou nommer gee vir mense wat belangstel.
27. 02. 2009
Lynette Kloppers
Hi Rika,Baie dankie vir al die moeite. Dit was lekker om met iemand so professioneel besigjeid te doen. Ons het die partytjie baie geniet en ek dink dit was ‘n groot sukses. Ek sal jou definitief aanbeveel vir ander mense.
27. 02. 2009